Friday, May 20, 2011

Johann Henri Botha jnr.

Johann Henri Botha - Born 19th May 2011
 We have no details as yet, but here are a couple of the photographs gleaned from the social networking site Facebook, of the new Grandson - and named for his granddad!

Ons het nog geen verdere inligting op hierdie stadium nie,maar hier is 'n paar fotos wat ons van die netwerk Facebook afgekry het, van Johann Henri Botha wat veilig in Suid Afrika gister die 19de Mei gebore was! Ons kan nie eers beskryf hoe opgewonde en in sy noppies die nuwe oupa met hierdie klein pienkvoet is nie! Baie geluk Boetie en Barbara met die veilige geboorte van julle eersteling - ons dink hy's pragtig en ons hoop julle gaan elke oomblik van hierdie groot avontuur geniet. Ons sal ons getroue blog lesers op datum hou met al die inligting soos wat dit beskikbaar word!  Al wat ek kan se is, "ag jinne mamma, kyk daardie ou klein bekkie - mens wil hom net soentjies gee! Is dit nie die pragtigste seuntjie in die wereld nie?" Ons weet ten hierdie tyd al dat Matilda die mooiste dogtertjie in ons wereld is en nou hier het ons die seuntjie om daarby te pas!!   Dis al



No comments:

Post a Comment