Wednesday, May 6, 2009

Not the whole truth

Ek sien niks word gese oor die besoek aan die lekkergoedfabriek, Candyland, net voor die Woodlands besoek nie, en ook nie oor die $20 (R100)se lekkergoed wat jy (oops!) gekoop het nie. (sorrie dit was nie jy nie but I was forced by the voices in my head) Mmmmmm.

Was /is baie lekker!!

No comments:

Post a Comment