Wednesday, May 6, 2009

Watch this space! - (give us a chance mate!)

Nou ja - nou is die kat uit die sak - net toe ek dink almal wag met groot afwagting vir die volgende 'blog post' en nie 'n idee sal he waaroor dit sal gaan nie - daar weet julle nou almal, die volgende 'briefie' oor die lekkergoed fabriek moet gaan!
Ons het verskriklik baie fotos daar geneem en omdat dit alles so interessant was en omdat ons so SKULDIG oor al die swieties voel, sal ek dit alleen op die blog sit!
Ons voel nie oor swieties skuldig nie - net die wat gekoep en gevreet is!
Soos die titel aandui - watch this space!
Dis al!

No comments:

Post a Comment